2 Chronicles 11:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat vir hom kinders gebaar het; Jeus en Samarja en Saham. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Magalat het drie seuns gehad: Jeüs, Semarja en Saham. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy het vir hom seuns gebaar: Jehus en Sem rja en Saham. |
| Afrikaans 1983 | Magalat het vir hom die seuns Jeüs, Semarja en Saham in die wêreld gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy het vir hom seuns in die wêreld gebring: Jeüs, Semarja en Saham. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Rehabeam en Magalat het die seuns Jeüs, Semarja en Saham gehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy en Magalat het drie seuns gehad. Hulle was Jeüs, Semarja en Saham. |