2 Chronicles 11:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Rehábeam het vir hom Mahalat, die dogter van Jérimot, die seun van Dawid, as vrou geneem, en Abíhail, die dogter van Elíab, die seun van Isai;
Afrikaans (NLV) 2011 Rehabeam het getrou met Magalat, die dogter van Dawid se seun Jerimot. Haar ma was Abihajil dogter van Eliab, seun van Isai.
Afrikaans 1933/1953 En Reh beam het Maglat, die dogter van J,rimot, die seun van Dawid, en van Ab¡hail, die dogter van El¡ab, die seun van Isai, vir hom as vrou geneem.
Afrikaans 1983 Rehabeam was getroud met Magalat. Haar pa was Jerimot seun van Dawid en haar ma was Abihajil dogter van Eliab, seun van Isai.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Rehabeam het vir hom Magalat as vrou geneem. Sy was die dogter van Jerimot, seun van Dawid en Abihajil, dogter van Eliab, seun van Isai.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Rehabeam het getrou met Magalat. Haar ouers was Jerimot seun van Dawid en Abihajil dogter van Eliab seun van Isai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Rehabeam het met sy niggie Magalat getrou. Haar pa was Jerimot, een van Dawid se seuns, en haar ma was Abihajil, ’n dogter van Isai se seun Eliab.