2 Chronicles 11:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het vir hom priesters aangestel vir die hoogtes en vir die duiwels en vir die kalwers wat hy gemaak het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jerobeam het sy eie priesters aangestel vir die hoogtes en die heiligdomme en vir die bokgode en kalwerbeelde wat hy gemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het vir hom priesters aangestel vir die hoogtes en die veldduiwels en die kalwers wat hy gemaak het. |
| Afrikaans 1983 | Jerobeam het sy eie priesters aangestel vir die hoogtes en die veldgode en die kalwerbeelde wat hy gemaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en vir homself priesters aangestel het vir die offerhoogtes en vir die •veldgode en die kalwers wat hy gemaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jerobeam het sy eie priesters gekies en aangestel vir die offer-plekke en die veldgode en die kalfbeelde wat hy gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het sommer sy eie priesters aangestel vir die heiligdomme, afgode en kalwers wat hy gemaak het. |