2 Chronicles 11:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priesters en die Leviete wat in die hele Israel was, het uit al hulle grondgebiede na hom toe gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die priesters en Leviete wat in Israel was, het Rehabeam se kant gekies.
Afrikaans 1933/1953 En die priesters en die Leviete wat in die hele Israel was, het uit hulle hele grondgebied by hom gestaan.
Afrikaans 1983 Die priesters en die Leviete wat oral in Israel gewoon het, het uit al hulle gebiede gekom en in Rehabeam se gebied kom woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priesters en Leviete in die hele Israel het hulle uit al hulle gebiede by hom geskaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priesters en Leviete wat oral tussen die mense van Israel gewoon het, het uit al hulle woonplekke na Rehabeam toe gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die priesters en Leviete wat tussen die noordelike stamme gewoon het, was aan Rehabeam se kant.