2 Chronicles 11:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en Sorea en Ajalon en Hebron wat in Juda en in Benjamin omheinde stede is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sora, Ajalon en Hebron. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Sorea en Ajalon en Hebron, versterkte stede in Juda en in Benjamin. |
| Afrikaans 1983 | Sora, Ajalon en Hebron. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sora, Ajalon en Hebron. Dit was stede wat versterk is in Juda en Benjamin. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sora, Ajalon en Hebron. Dit was stede in die land Juda en Benjamin wat sterk mure moes hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sora, Ajalon en Hebron. |