2 Chronicles 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het met hom gespreek en gesê: As jy vriendelik is teenoor hierdie volk en hulle behaag en goeie woorde met hulle spreek, sal hulle vir altyd jou dienaars wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het vir hom gesê: “As u vandag na die volk luister en hulle tevrede stel met ’n gunstige antwoord, sal hulle altyd u onderdane bly.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het met hom gespreek en gesê: As u vir hierdie volk goed is en hulle behaag en hulle met vriendelike woorde toespreek, sal hulle altyd u dienaars wees. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het vir hom gesê: “As u dit goed bedoel met hierdie volk en hulle tevrede stel en hulle 'n gunstige antwoord gee, sal hulle altyd u onderdane bly.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het vir hom gesê: “As u dit goed bedoel met hierdie volk, hulle goedgesind is en mooi met hulle praat, sal hulle altyd u dienaars wees.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir hom gesê: “As jy vandag goed wil wees vir hierdie mense en jy doen wat hulle wil hê en jy gee vir hulle 'n goeie antwoord, dan sal hulle jou altyd dien.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het gesê: “As jy mooi werk met dié mense en goed is vir hulle, en as jy moeite doen om hulle tegemoet te kom, sal hulle vir altyd jou getroue onderdane bly.” |