2 Chronicles 10:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir hulle: Kom na drie dae terug na my toe. En die mense het vertrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Rehabeam het geantwoord: “Kom oor drie dae terug na my toe.” Die volk het toe huis toe gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy sê vir hulle: Kom oor drie dae na my terug. En die volk het gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Rehabeam het vir hulle gesê: “Kom oor drie dae na my toe terug.” Nadat die volk vertrek het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vir hulle gesê: “Kom oor drie dae weer terug na my.” Die volk het toe weggegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Rehabeam het vir hulle gesê hulle moet eers weggaan en hulle moet oor drie dae terugkom. Hulle het toe weggegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Rehabeam antwoord toe: “Kom oor drie dae terug, dan sal ek julle antwoord.” Hulle is toe daar weg. |