2 Chronicles 10:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het gestuur en hom geroep. Toe het Jeróbeam en die hele Israel gekom en met Rehábeam gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het Jerobeam laat kom en hy en die leiers van Israel het saam na Rehabeam gegaan en gesê:
Afrikaans 1933/1953 En hulle het gestuur en hom laat roep. Toe kom Jerobeam met die hele Israel, en hulle het Reh beam toegespreek en gesê:
Afrikaans 1983 Dit was nadat hulle boodskappers gestuur en hom laat roep het. Hy en die hele Israel kom toe na Rehabeam toe en sê vir hom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hom toe ontbied, en Jerobeam en die hele Israel het gekom en met Rehabeam gepraat en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar die mense van Israel het hom laat roep, en hy het gekom. Jerobeam en die hele volk Israel het met Rehabeam kom praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die leiers van Israel het Jerobeam laat haal. Hy en die hele Israel het met Rehabeam gaan praat.