2 Chronicles 10:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Israel het teen die huis van Dawid in opstand gekom tot vandag toe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tot vandag toe nog weier die noordelike stamme van Israel om deur ’n afstammeling van Dawid regeer te word. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het die Israeliete dan afvallig geword van die huis van Dawid tot vandag toe. |
| Afrikaans 1983 | So het Israel in opstand gekom teen die koningshuis van Dawid, en dit is vandag nog so. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het Israel in verset gekom teen die huis van Dawid. Dit is vandag nog so. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is hoe die mense van Israel opstandig geword het teen die koningshuis van Dawid, en dit het so gebly tot nou toe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die noordelike stamme van Israel het van toe af geweier om deur ’n afstammeling van Dawid regeer te word. Dit is vandag nog so. |