2 Chronicles 10:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar wat die kinders van Israel betref wat in die stede van Juda gewoon het, Rehábeam het oor hulle geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Rehabeam was koning oor die Israeliete wat in die stede van Juda gewoon het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar oor die kinders van Israel wat in die stede van Juda gewoon het, oor hulle was Reh beam koning. |
| Afrikaans 1983 | Rehabeam het net koning geword oor die Israeliete wat in die stede van Juda gewoon het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Israeliete wat in die dorpe van Juda woon, oor hulle was Rehabeam koning. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Rehabeam was toe koning net van die Israeliete wat in die stede van Juda gewoon het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Rehabeam het slegs koning gebly oor die Israeliete wat in die stede van Juda gewoon het. |