2 Chronicles 10:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koning het hulle hard geantwoord; en koning Rehábeam het die raad van die ou manne verlaat, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Rehabeam het hardvogtig met hulle gepraat, want hy het die raad van die ouer raadsmanne verwerp |
| Afrikaans 1933/1953 | het die koning hulle 'n harde antwoord gegee; koning Reh beam het die raad van die oudstes in die wind geslaan |
| Afrikaans 1983 | het hy hulle dié harde antwoord gegee. Koning Rehabeam het die raad van die ouer mense in die wind geslaan |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning het die volk hard geantwoord; ja, koning Rehabeam het die raad van die oudstes in die wind geslaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en die koning het kwaai met hulle gepraat. Hy het nie geluister en gedoen wat die ouer leiers vir hom gesê het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Rehabeam het toe baie lelik met hulle gepraat omdat hy die raad van die ouer raadgewers verwerp het |