2 Chronicles 1:19 — Compare Translations
1 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans 1933/1953 | En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en sy broer se naam was Joktan. |