1 Timothy 6:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ons het niks in hierdie wêreld ingebring nie, en dit is seker dat ons niks kan uitdra nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het immers niks saamgebring toe ons in die wêreld gekom het nie, en ons kan ook nie enigiets saamneem wanneer ons sterf nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ons het niks in die wêreld ingebring nie; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie. |
| Afrikaans 1983 | want ons het niks in die wêreld ingebring nie; ons kan ook niks daaruit wegneem nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons het immers niks in die wêreld ingebring nie, en ons kan niks daaruit wegneem nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want ons het niks ingebring in die wêreld nie, en ons kan ook niks uitneem uit die wêreld nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | want ons het sonder ’n sent in die wêreld gekom en eendag wanneer ons doodgaan, sal ons ook niks van die wêreldse rykdom kan saamvat nie. |