1 Timothy 6:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat sommige wat bely het, dwaal in die geloof. Genade sy met jou. Amen. (Die eerste aan Timoteus is geskryf uit Laodisea, wat die belangrikste stad van Phrygia Pacatiana is.) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sommige mense het van die geloof afgedwaal deur sulke dwaasheid na te volg. Mag God se genade met julle almal wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | waarvan sommige belydenis gedoen het en, wat die geloof betref, op 'n dwaalweg geraak het. Mag die genade met jou wees! Amen. |
| Afrikaans 1983 | Daar is mense wat daardie “kennis” aanhang en so van die geloof afgedwaal het. Die genade sal by julle wees! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Omdat sommige mense dit bely het, het hulle van die geloof afgedwaal. Die genade bly met julle! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat hierdie dinge sê, het opgehou om te glo. Ek bid dat God genadig sal wees vir julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Party van die gemeentelede het agter hulle aangeloop. Só het hulle eintlik weggeloop van hulle vertroue op God. Mag God baie goed wees vir julle, meer as wat julle verdien. |