1 Timothy 6:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) dat jy hierdie gebod onberispelik en onberispelik onderhou tot by die verskyning van onse Here Jesus Christus.
Afrikaans (NLV) 2011 dat jy jou opdrag stiptelik en onberispelik uitvoer totdat ons Here Jesus Christus weer verskyn.
Afrikaans 1933/1953 dat jy die gebod onbevlek, onberispelik bewaar tot by die verskyning van onse Here Jesus Christus
Afrikaans 1983 “Voer jou opdrag stiptelik en onberispelik uit tot op die dag dat ons Here Jesus Christus kom.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dat jy die opdrag suiwer en onberispelik sal uitvoer, tot die verskyning van ons Here Jesus Christus,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet presies doen wat ek vir jou gesê het en jy moet heeltemal reg lewe. Jy moet dit doen totdat ons Here Jesus Christus weer sal kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Voor God en Christus vra ek mooi: doen al hierdie dinge presies so en moenie foute maak nie totdat ons Here Jesus Christus weer kom.