1 Timothy 5:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hierdie dinge gee beheer, sodat hulle onberispelik kan wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Gee hierdie opdragte aan die gemeente sodat die weduwees wat julle onderhou, nie berispe word nie.
Afrikaans 1933/1953 Beveel ook hierdie dinge, sodat hulle onberispelik kan wees.
Afrikaans 1983 Skerp ook hierdie dinge in, sodat almal onberispelik kan wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Beveel hulle hierdie dinge, sodat hulle onberispelik kan wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet aanhou om hierdie dinge vir die mense te sê, sodat almal heeltemal reg sal lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê dit vir die families sodat hulle nie onnodig die verkeerde dinge doen nie.