1 Timothy 5:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar sy wat in plesier lewe, is dood terwyl sy lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die weduwee wat net vir plesier leef, is geestelik dood.
Afrikaans 1933/1953 Maar sy wat losbandig is, is lewendig dood.
Afrikaans 1983 Maar 'n weduwee wat uitspattig lewe, is dood, al leef sy nog.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar die weduwee wat uitspattig leef, is lewend dood.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar 'n weduwee wat altyd dink oor hoe sy die lewe kan geniet, is geestelik dood terwyl sy lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is egter ook weduwees wat deur allerhande plesiere van die lewe aan die lewe probeer bly, maar so ’n vrou is geestelik morsdood, al lewe haar liggaam nog.