1 Timothy 5:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Eer weduwees wat waarlik weduwees is.
Afrikaans (NLV) 2011 Respekteer en versorg dié weduwees wat niemand anders het om na hulle om te sien nie.
Afrikaans 1933/1953 Eer die weduwees wat waarlik weduwees is.
Afrikaans 1983 Versorg die weduwees wat werklik alleen agtergelaat is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Betoon eer aan weduwees wat werklik weduwees is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is weduwees wat nie familie het wat vir hulle kan sorg nie. Jy moet hulle respekteer en vir hulle sorg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kyk mooi na die weduwees wat werklik niemand het om vir hulle te sorg nie.