1 Timothy 5:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Drink nie meer water nie, maar gebruik 'n bietjie wyn ter wille van jou maag en jou dikwels swakhede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie aanhou om net water te drink nie; drink ’n bietjie wyn ter wille van jou maag omdat jy so dikwels siek word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Moenie langer water alleen drink nie, maar gebruik 'n bietjie wyn ter wille van jou maag en jou herhaalde ongesteldhede. |
| Afrikaans 1983 | Moenie langer net water drink nie. Gebruik 'n bietjie wyn vir die maag en vir jou herhaalde ongesteldhede. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie langer net water drink nie, maar gebruik 'n bietjie wyn vir jou maag en jou gereelde ongesteldhede. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie aanhou om net water te drink nie. Jy moet ook 'n bietjie wyn drink vir jou maag, want jy is baie maal siek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy hoef nie net water te drink nie. Jy kan maar ook ’n bietjie wyn drink vir jou maag en al die ander kwale wat jy kort-kort het. |