1 Timothy 5:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Lê skielik niemand die hande op nie, en wees nie deelagtig aan ander se sondes nie; bewaar jouself rein. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moet nooit oorhaastig ’n ouderling aanstel nie. Moenie aan ander se sondes deel hê nie. Hou jou rein van die sonde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Moenie haastig iemand die hande oplê nie, en moet ook nie met die sondes van ander gemeenskap hê nie. Hou jou rein. |
| Afrikaans 1983 | Moenie iemand oorhaastig die hande oplê en jou so aan die sondes van 'n ander medepligtig maak nie. Sorg dat jy onberispelik bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie iemand oorhaastig die hande oplê, en moenie deel kry aan iemand anders se sondes nie; hou jouself rein. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie te gou besluit om iemand te kies om 'n ouderling te wees en om jou hande op hom te sit nie, want as hy miskien sonde gedoen het, dan sal God vir jou ook straf saam met hom. Jy self moet heeltemal reg lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie te gou sê dat iemand maar ’n leier in die gemeente kan word nie. Sê nou net sy lewe is nie reg nie en hy doen verkeerde dinge, dan sal die mense daaruit aflei dat jy dit goedkeur. Nee, jy moet op alle maniere uit die pad van die sonde bly. |