1 Timothy 5:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die ouer vroue as moeders; die jonger as susters, met alle reinheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vermaan die ouer vroue soos jou ma, en vermaan die jonger vroue met alle eerbied soos jou eie susters. |
| Afrikaans 1933/1953 | bejaarde vroue soos moeders, jongeres soos susters in alle reinheid. |
| Afrikaans 1983 | die ouer vroue soos moeders, en die jonger vroue soos susters, in alle eerbaarheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ouer vroue soos moeders, jonger vroue soos susters – en dit alleen met suiwer bedoelings. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet ook met ouer vroue praat soos jy met jou ma praat. Wanneer jy met jonger vroue praat, dan moet jy met hulle praat soos jy met jou susters praat, jy moenie aan onsedelike dinge dink nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ouer vroue asof hulle jou ma is en jonger vroue asof hulle jou susters is. Jy moet hulle altyd so behandel dat hulle jou sal respekteer. |