1 Timothy 5:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | met verdoemenis, omdat hulle hul eerste geloof verwerp het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal hulle skuldig wees aan die verbreking van hulle vorige belofte. |
| Afrikaans 1933/1953 | en kom onder 'n oordeel, omdat hulle hul eerste geloof verwerp het. |
| Afrikaans 1983 | Dan is hulle daaraan skuldig dat hulle hulle vroeëre belofte aan Hom verbreek het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en dan word hulle veroordeel, omdat hulle hulle eerste belofte verbreek het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan is hulle skuldig, want hulle doen nie wat hulle vir Christus belowe het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan kan mense hulle dalk verwyt omdat hulle hulle woord verbreek het. |