1 Timothy 4:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is 'n betroubare woord en verdien om aan te neem.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is ’n betroubare boodskap, een wat verdien om ten volle aanvaar te word.
Afrikaans 1933/1953 Dit is 'n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word;
Afrikaans 1983 Dit is 'n betroubare woord en kan sonder voorbehoud aanvaar word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dié uitspraak is betroubaar en werd om ten volle aanvaar te word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wat ek nou gesê het, is waar, en jy kan dit glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierna kan julle maar luister, want dit is die absolute waarheid.