1 Timothy 4:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want dit is geheilig deur die woord van God en deur gebed.
Afrikaans (NLV) 2011 Want ons weet dit word deur die woord van God en gebed aan God toegewy.
Afrikaans 1933/1953 want dit word geheilig deur die woord van God en die gebed.
Afrikaans 1983 want dit word deur die woord van God en deur die gebed geheilig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) omdat dit deur die woord van God en gebed geheilig word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die dinge wat God gemaak het, is goed. God het dit self gesê. En as julle vir Hom dankie sê vir die kos wat van Hom kom, dan is die kos goed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Deur gebed sê ons vir Hom dat ons Hom erken as die Een wat alles gemaak het.