1 Timothy 4:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek lê in skynheiligheid; dat hulle gewete met 'n warm yster geskroei word;
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie dwaalleraars is skynheiliges en leuenaars. Hulle gee voor om godsdienstig te wees, maar hulle gewete is dood.
Afrikaans 1933/1953 deur die geveinsdheid van leuenaars wat gebrandmerk is in hulle eie gewete,
Afrikaans 1983 Hierdie dwaalleraars is skynheilige leuenaars wie se gewete toegeskroei is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle word beïnvloed deur die skynheiligheid van leuenaars, wie se gewete toegeskroei is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat daardie dinge vir die gelowiges leer, is skynheilig en hulle vertel leuens. Hulle wil nie weet wat reg is en wat verkeerd is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie mense sal nie eens omgee om hulle op allerhande verkeerde paaie te lei nie, want hulle het geen gewete meer oor nie. Hulle sal nie eens sleg voel oor al die godsdienstige onsin wat hulle verkoop nie.