1 Timothy 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Totdat ek kom, gee aandag aan lees, vermaning, leer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Totdat ek daar opdaag, konsentreer daarop om die Skrif aan die gemeente voor te lees, die gelowiges te bemoedig en om hulle te onderrig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Totdat ek kom, moet jy aanhou met voorlesing, vermaning en lering. |
| Afrikaans 1983 | Totdat ek kom, moet jy jou daarop toelê om uit die Skrif voor te lees, te preek en onderrig te gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Totdat ek kom, moet jy jou toelê op voorlesing, bemoediging en onderrig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet aanhou om vir die gemeente te lees uit die Bybel. Jy moet aanhou om vir hulle te sê hoe hulle moet lewe en jy moet aanhou om vir hulle te leer. Jy moet dit doen totdat ek kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hou aan om vir mense uit die Skrif voor te lees en praat met hulle daaroor sodat hulle ook meer van God se boodskap kan verstaan. |