1 Timothy 4:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie dinge beveel en leer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gee instruksies oor hierdie dinge en onderrig die mense daarvolgens. |
| Afrikaans 1933/1953 | Beveel en leer hierdie dinge. |
| Afrikaans 1983 | Hierdie dinge moet jy die mense beveel en leer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Beveel en onderrig hierdie dinge. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet aanhou om hierdie dinge vir die mense te sê en om dit vir hulle te leer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy moet vir mense hierdie dinge leer en vir hulle sê om dit te doen. |