1 Timothy 3:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hou die verborgenheid van die geloof in 'n rein gewete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle moet verbind wees aan die geopenbaarde waarheid van die Christelike geloof, en hulle moet met ’n skoon gewete leef. |
| Afrikaans 1933/1953 | manne wat die verborgenheid van die geloof in 'n rein gewete hou. |
| Afrikaans 1983 | Hulle moet in alle opregtheid aan die geopenbaarde waarheid van die geloof vashou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | terwyl hulle met 'n skoon gewete aan die geheimenis van die geloof vashou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet ook vas glo in die dinge wat God vir ons gewys het toe Hy vir Christus gestuur het. En hulle moet weet wat is reg en wat is verkeerd. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle moet opreg wees en niks moet hulle gewete pla nie. |