1 Timothy 3:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Net so moet die diakens ernstig wees, nie dubbeltong nie, nie aan baie wyn gegee nie, nie gierig van vuil wins nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op dieselfde manier moet diakens mense wees wat gerespekteer word. Hulle moenie dubbelpraters wees, hulle aan drank vergryp of geldgierig wees nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Net so moet die diakens waardig wees, nie uit twee monde spreek nie, nie verslaaf aan wyn nie, geen vuilgewinsoekers nie, |
| Afrikaans 1983 | Net so moet diakens ook manne van goeie karakter wees. Hulle moenie uit twee monde praat nie en nie aan drank verslaaf of op oneerlike winsbejag uit wees nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net so moet diakens hulle waardig gedra, nie uit twee monde praat nie, hulle nie oorgee aan baie wyn nie, nie inhalig wees nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die diakens moet ook mense wees wat reg lewe, soos die ouderlinge. Hulle moenie skynheilig wees nie, hulle moenie te veel wyn drink nie, en hulle moenie altyd meer goed wil hê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Net so moet diakens mense wees wat by ander respek afdwing en op wie ’n mens kan peil trek. Hulle moet nie aan alkohol verslaaf wees of in besigheid oneerlike wins probeer maak nie. Verder moet die diep waarhede van God waarin hulle glo, hulle hele lewe vol maak. |