1 Timothy 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Want as iemand nie weet hoe om sy eie huis te regeer nie, hoe sal hy vir die gemeente van God sorg?)
Afrikaans (NLV) 2011 Want as ’n man nie sy eie huisgesin kan bestuur nie, hoe kan hy vir God se gemeente sorg?
Afrikaans 1933/1953 Maar as iemand nie weet om sy eie huis te regeer nie, hoe sal hy vir die gemeente van God sorg dra?
Afrikaans 1983 Immers, as iemand nie weet om sy eie huisgesin te beheer nie, hoe kan hy dan die sorg vir die gemeente van God op hom neem?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar as iemand sy eie huishouding nie behoorlik kan bestuur nie, hoe sal hy na die •gemeente van God kan omsien?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want as iemand nie weet hoe om 'n goeie pa te wees vir sy eie huisgesin nie, dan sal hy ook nie kan sorg vir God se gemeente nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) (As iemand nie eens sy eie gesin goed kan hanteer nie, hoe op aarde sal hy dan na die gemeente kan kyk?)