1 Timothy 3:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Een wat sy eie huis goed regeer en sy kinders met alle erns onderdanig het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy moet sy eie huisgesin goed kan bestuur en op waardige wyse oor sy kinders gesag uitoefen. |
| Afrikaans 1933/1953 | een wat sy eie huis goed regeer en sy kinders met alle waardigheid in onderdanigheid hou. |
| Afrikaans 1983 | Hy moet sy eie huisgesin goed kan beheer en in alle opsigte op waardige wyse gesag oor sy kinders kan uitoefen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy moet met volkome waardigheid sy eie huishouding goed bestuur en sy kinders onderdanig hou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy moet 'n goeie pa wees vir sy huisgesin en hy moet só lewe dat sy kinders hom respekteer en altyd gehoorsaam kan wees aan hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy moet ook mooi na sy gesin kyk en sorg dat sy kinders respek vir hom het en na hom luister. |