1 Timothy 3:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hierdie dinge skryf ek aan jou in die hoop om binnekort na jou te kom:
Afrikaans (NLV) 2011 Ek skryf dié dinge nou aan jou alhoewel ek hoop om binnekort by jou te wees.
Afrikaans 1933/1953 Ek skryf jou hierdie dinge in die hoop om gou na jou te kom.
Afrikaans 1983 Ek skryf hierdie dinge aan jou hoewel ek hoop om gou na jou toe te kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdie dinge skryf ek vir jou, in die hoop om binnekort na jou toe te kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [14-15] Timoteus, ek hoop om gou na jou toe te kom. Maar miskien kan ek nie dadelik kom nie, daarom skryf ek hierdie dinge vir jou, sodat jy kan weet hoe 'n mens moet lewe in die huisgesin van God, dit is die kerk van die God wat lewe. Die kerk is soos 'n pilaar of 'n fondament, die waarheid staan vas daarop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek hoop om gou weer na julle toe te kom.