1 Timothy 3:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die wat die amp van diaken gebruik het, koop vir hulleself 'n goeie graad en groot vrymoedigheid in die geloof in Christus Jesus.
Afrikaans (NLV) 2011 Dié wat goeie diens lewer as diakens, sal beloon word met respek van ander en sal groter vrymoedigheid ontwikkel in hulle geloof in Christus Jesus.
Afrikaans 1933/1953 Want die wat goed gedien het, verkry vir hulle 'n eervolle plek en veel vrymoedigheid in die geloof in Christus Jesus.
Afrikaans 1983 Dié wat as diaken goed gedien het, verwerf vir hulleself 'n eervolle plek in die gemeente en groot vrymoedigheid in die geloof in Christus Jesus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want wie hulle dienswerk as diakens goed doen, verwerf groot aansien vir hulleself, en verkry groot vrymoedigheid deur die geloof in •Christus Jesus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die gemeente respekteer 'n diaken wat sy werk goed doen. 'n Diaken wat sy werk goed doen, sal ook nie bang wees om vir ander mense te vertel wat hy alles glo oor Christus Jesus nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As hy sy werk in die gemeente goed doen, sal die mense hom respekteer. Hy sal sonder om bang of onseker te wees sy werk doen omdat hy in Christus Jesus glo.