1 Timothy 3:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die diakens die mans van een vrou wees en hulle kinders en hulle eie huise goed regeer.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Diaken moet getrou wees aan sy vrou, en hy moet sy kinders en huishouding goed beheer.
Afrikaans 1933/1953 Die diakens moet manne van een vrou wees en hulle kinders en eie huis goed regeer.
Afrikaans 1983 'n Diaken moet aan sy vrou getrou wees en sy kinders en sy eie huisgesin goed beheer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Diakens moet net een vrou hê, en hulle kinders en hulle eie huishoudings goed bestuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Diaken moet net een vrou hê. Diakens moet goeie pa’s wees vir hulle kinders, hulle moet goed regeer oor almal in hulle eie huisgesinne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Diaken moet getrou bly aan sy vrou en moet ’n goeie man vir sy vrou en pa vir sy kinders wees.