1 Timothy 3:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is 'n ware gesegde: As 'n man die amp van 'n biskop begeer, begeer hy 'n goeie werk.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is ’n betroubare woord dat as iemand ’n ouderling wil wees, hy ’n eerbare verantwoordelikheid begeer.
Afrikaans 1933/1953 Dit is 'n betroubare woord: as iemand na 'n opsienersamp verlang, begeer hy 'n voortreflike werk.
Afrikaans 1983 Dit is 'n waar woord: as iemand graag ouderling wil wees, begeer hy 'n voortreflike werk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dié uitspraak is betroubaar. As iemand na 'n amp as opsiener streef, begeer hy 'n goeie taak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wat ek nou wil sê, is waar: Wanneer iemand baie graag 'n ouderling in die gemeente wil wees, dan wil hy 'n goeie werk doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat ek nou sê, staan soos ’n paal bo water: as iemand baie graag ’n leier in die gemeente wil wees, wil hy ’n belangrike en goeie werk in die gemeente doen. Daarom kan nie enigiemand ’n leier wees nie.