1 Timothy 2:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nietemin sal sy gered word in die geboorte, as hulle in geloof en liefde en heiligheid met nugterheid bly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar vroue sal gered word deur hulle rol as moeders te aanvaar en deur volhardend te leef in geloof, liefde, toewyding aan God en beskeidenheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar sy sal gered word deur kinders te baar, as hulle bly in geloof en liefde en heiligmaking, met ingetoënheid. |
| Afrikaans 1983 | Maar sy sal haar redding vind in moederskap, as sy maar volhard in geloof, liefde en 'n heilige lewe, en daarby beskeie bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar sy sal verlos word te midde van kindergeboorte, mits hulle volhou om gelowig, liefdevol, heilig en ingetoë te leef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die Here sal vroue beskerm wanneer hulle kinders kry, vroue wat aanhou glo en lief is vir mense, vroue wat hulleself aan die Here wy en wat nederig is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gelukkig vir haar vergoed sy weer daarvoor deur kinders te hê, mits sy natuurlik op God bly vertrou. Sy moet God ook liefhê en net vir Hom lewe. |