1 Timothy 2:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar (wat vroue word wat die godsaligheid bely) deur goeie werke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want vroue wat aanspraak daarop maak om toegewy aan God te lewe behoort hulleself aantreklik te maak deur die goeie dinge wat hulle doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar, soos dit vroue betaam wat die godsvrug bely, met goeie werke. |
| Afrikaans 1983 | maar goeie werke, soos dit vroue betaam wat openlik bely dat hulle God dien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar – soos dit vroue pas wat bely dat hulle God aanbid – met goeie werke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nee, vroue wat sê dat hulle vir God dien, moet goeie dinge vir ander mense doen, en só moet hulle mooi wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vroue wat geen geheim daarvan maak dat hulle die Here dien nie, moet hulle lewe eerder versier met al die goeie dinge wat hulle vir ander mense doen. Dit maak hulle baie mooier as wat duur klere of mooi juwele dit ooit kan doen. |