1 Timothy 1:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waaruit sommige afgewyk het, afgewyk het tot ydele geklets;
Afrikaans (NLV) 2011 Maar sommige leermeesters het hiervan afgewyk en bestee hulle tyd aan argumente en verval in dwase praatjies.
Afrikaans 1933/1953 waarvan sommige mense afgedwaal en hulle afgewend het na onsinnige praatjies;
Afrikaans 1983 Daar is mense wat hiervan afgedwaal het en in 'n vrugtelose gepraat verval het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sommige het hiervan afgedwaal en in 'n niksseggende gepraat verval.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Party mense het opgehou om dit te doen en nou hou hulle aan om dinge te praat wat niks beteken nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Party mense vertrou nie meer op God nie, maar hou hulle eerder besig met ’n klomp gepraat wat eintlik g’n sin maak nie.