1 Thessalonians 5:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat ons daarom nie slaap soos ander nie; maar laat ons waak en nugter wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat ons daarom nie soos die ander mense aan die slaap gevang word nie. Laat ons wakker en nugter wees.
Afrikaans 1933/1953 Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons waak en nugter wees.
Afrikaans 1983 Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons wakker bly en nugter wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar waaksaam en nugter wees!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet ons nie slaap soos die mense wat nie in Christus glo nie. Ons moet wees soos mense wat wakker is en nie dronk is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons mag nie aan die slaap wees soos daardie mense wat niks met die Here te doen wil hê nie. Nee, ons moet helder wakker wees. Ons moet reg leef.