1 Thessalonians 5:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle. Amen. (Die eerste brief aan die Tessalonisense is uit Athene geskryf.)
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die genade van ons Here Jesus Christus met julle wees.
Afrikaans 1933/1953 Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle! Amen.
Afrikaans 1983 Die genade van ons Here Jesus Christus sal by julle wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die genade van ons Here Jesus •Christus bly met julle!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bid dat die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die oorvloedige goedheid van ons Here Jesus Christus is by julle, nou en vir altyd.