1 Thessalonians 5:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Groet al die broers met 'n heilige soen.
Afrikaans (NLV) 2011 Groet al die broers en susters met die soen van Christelike liefde.
Afrikaans 1933/1953 Groet die broeders almal met 'n heilige kus.
Afrikaans 1983 Groet al die medegelowiges met 'n soen van Christelike broederskap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Groet al die broers met 'n heilige soen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Groet al die gelowiges met 'n soen wat wys dat julle almal aan Christus behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet mekaar vriendelik ontvang. Soen mekaar met ’n heilige soen as julle saamkom soos wat dit by Christene pas.