1 Thessalonians 5:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Broers, bid vir ons. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Broers en susters, bid ook vir ons. |
| Afrikaans 1933/1953 | Broeders, bid vir ons. |
| Afrikaans 1983 | Broers, bid ook vir ons. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Broers, bid ook vir ons. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vriende, julle moet asseblief ook vir ons bid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My liewe broers en susters, sal julle asseblief ook vir my en my helpers bid? |