1 Thessalonians 5:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Weerhou van alle skyn van boosheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Bly weg van elke vorm van kwaad.
Afrikaans 1933/1953 Onthou julle van elke vorm van kwaad.
Afrikaans 1983 en bly weg van alles wat sleg is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vermy elke vorm van boosheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Bly weg van alles wat sleg is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) maar bly weg van boodskappe wat julle op die verkeerde pad kan lei.