1 Thessalonians 5:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Beproef alle dinge; hou vas wat goed is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | maar ondersoek alles wat gesê word en behou wat goed is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Beproef alle dinge; behou die goeie. |
| Afrikaans 1983 | maar toets dit alles, behou wat goed is, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar ondersoek alle dinge; behou die goeie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle moet ook nie alles glo wat mense sê nie. Julle moet toets wat mense sê en kyk of dit regtig is wat God wil hê. Dan sal julle weet wat goed is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | maar wees versigtig. Stel vas of dit regtig van die Here af kom. Bêre al daardie boodskappe wat wel van God af kom in julle hart, en gaan doen dit, |