1 Thessalonians 5:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verag profesieë nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie profesieë geringskat nie,
Afrikaans 1933/1953 Verag die profesieë nie.
Afrikaans 1983 Moenie profesieë geringskat nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moenie profesieë geringskat nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit beteken julle moenie 'n profeet stilmaak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie die profetiese boodskappe van ander oorhaastig van die tafel vee nie. Luister na alles wat hulle sê,