1 Thessalonians 5:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want julle weet self goed dat die dag van die Here so kom soos 'n dief in die nag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle weet mos self dat die Dag van die Here soos ’n dief in die nag kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | want julle weet self baie goed dat die dag van die Here kom net soos 'n dief in die nag. |
| Afrikaans 1983 | Julle weet self maar alte goed dat die dag van die Here onverwags kom soos 'n dief in die nag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want julle weet self baie goed dat die dag van die Here soos 'n dief in die nag kom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle weet baie goed dat die dag van die Here sal kom soos 'n dief in die nag kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle weet teen hierdie tyd baie goed dat die dag waarop die Here terugkom net so onverwags sal plaasvind soos ’n dief wat in die middel van die nag by jou huis kom inbreek. |