1 Thessalonians 5:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Blus die Gees nie uit nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie die Gees uitblus nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Blus die Gees nie uit nie. |
| Afrikaans 1983 | Moenie die werking van die Heilige Gees teenstaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie die Gees blus nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie keer wanneer die Heilige Gees werk nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie julle doof hou wanneer die Gees met julle praat nie. Luister fyn na sy stem. |