1 Thessalonians 5:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.
Afrikaans (NLV) 2011 Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God van julle verwag omdat julle met Christus Jesus verenig is.
Afrikaans 1933/1953 Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.
Afrikaans 1983 Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wees in alle omstandighede dankbaar; want dit is God se wil vir julle in •Christus Jesus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet altyd dankbaar wees, dit maak nie saak wat gebeur nie. Dit is wat God wil hê julle moet doen omdat julle in Christus Jesus glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wees heeltyd dankbaar teenoor God, wat ook al met julle gebeur. Dan stap julle op die pad wat God vir julle beplan het toe julle in Christus Jesus begin glo het.