1 Thessalonians 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bid sonder ophou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie ophou bid nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bid sonder ophou. |
| Afrikaans 1983 | Bid gedurig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | bid sonder ophou; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie ophou bid nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Praat met die Here elke keer as julle die kans het. Moet nooit moeg word om te bid nie. Hy hoor! |