1 Thessalonians 5:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, troos julle saam en bou mekaar op, soos julle ook doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom, soos julle reeds doen, moet julle aanhou om mekaar moed in te praat en geestelik op te bou.
Afrikaans 1933/1953 Daarom, bemoedig mekaar en bou die een die ander op, soos julle ook doen.
Afrikaans 1983 Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan met hierdie woorde, soos julle trouens reeds doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, bemoedig mekaar, en laat die een die ander in die geloof opbou, soos julle inderdaad doen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet julle mekaar help om nie moedeloos te word nie en om sterk te wees, soos julle al klaar doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet asseblief met mekaar gesels oor al die dinge wat ek nou vir julle gesê het. Praat mekaar moed in. Ek weet julle doen dit. Maar hou asseblief daarmee aan!